Jess Harnell

Jess Harnell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 23 Desember 1963 (1963-12-23)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jess Harnell (gebore 23 Desember 1963) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Transformers (2007), Transformers: Dark of the Moon (2011), en Mr. Peabody & Sherman (2014), en in die televisiereeks Animaniacs (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy